-
Ons assosiasie met Christus is die beginpunt van lewe. Alles wat ons nodig het om hierdie lewe te leef is alreeds aan my en jou gegee. Wanneer ek leef met ‘n verkeerde mentaliteit beroof ek myself van die gesag wat ek in Christus het en my fokus skuif na wêreldse perspektiewe. My behoefte om te leef met gesag word vervang met doellose godsdienstige aktiwiteite en prestasies, want ek verstaan nie die gesag waaroor ek alreeds beskik nie. Dis nie God se bedoeling met jou nie! Hy’t jou geskep vir oorwinning. Hierdie waarheid het die potensiaal om elke area van jou lewe te transformeer. Gaan saam my op reis en ontdek die realiteit hiervan!
-
Ons lewe in ‘n tyd waarin alles iets van my en jou vra. Ons werk harder om meer geld te verdien. Ons probeer harder om ‘n beeld voor te hou wat gebou is op prestasie. En wanneer ons dit nie maak nie voel ons skuldig, alles om die lewe ‘n plek van vervulling te maak. Die uitdagings wat ons vandag beleef is soortgelyk aan dit wat die mense van Kolossense beleef het. In hierdie bekende brief van Paulus verduidelik hy aan my en jou waar is die enigste plek van vervulling. Om in Christus te wees is die begin en einde van vervulling…niks meer en niks minder. Ek nooi jou om saam met my op reis te gaan deur die boek van Kolossense en te ontdek wie jy regtig is in Christus. Hy is die middelpunt van jou lewe, dit is wie jy gemaak is om te wees.
-
Ons assosiasie met Christus is die beginpunt van lewe. Alles wat ons nodig het om hierdie lewe te leef is alreeds aan my en jou gegee. Wanneer ek leef met ‘n verkeerde mentaliteit beroof ek myself van die gesag wat ek in Christus het en my fokus skuif na wêreldse perspektiewe. My behoefte om te leef met gesag word vervang met doellose godsdienstige aktiwiteite en prestasies, want ek verstaan nie die gesag waaroor ek alreeds beskik nie. Dis nie God se bedoeling met jou nie! Hy’t jou geskep vir oorwinning. Hierdie waarheid het die potensiaal om elke area van jou lewe te transformeer. Gaan saam my op reis en ontdek die realiteit hiervan! Hierdie produk sluit die sagteband boek en aflaaibaare Oudio van ons Woordskool Sessies in.
-
Die boek van Romeine is heelwaarskyn die belangrikste brief in die Nuwe Testament. Die boek van Romeine verklaar aan ons die belangrikheid van Jesus se dood aan die kruis en die impak van dit op my en jou lewe. Deur verkeie vrae en antwoorde verduidelik Paulus aan my en jou wat ons glo as gelowiges. Dit is soveel meer as teologie, dit is die goeie nuus van Jesus Christus. Dit is soveel meer as feite oor wat ons glo. Dit is ‘n boek van praktiese uitleef van die goeie nuus van Jesus Christus. Dit is die uitleef van ‘n lewe van geregtigheid met ‘n sleutel in Romeine 3:24 vir my en jou! Rom 3:24 maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus. Dit is hier waar geloof en praktyk mekaar ontmoet en ek en jy ontdek ons is vrygekoop deur die versoening van Jesus Christus aan die kruis. Nou kan ons leef in vryheid.
-
Jou uitkyk op die toekoms bepaal hoe jy vandag gaan leef. Die boek van Openbaring ontlok verskillende perspektiewe oor die toekoms. Sommige beskou dit as ’n boek vol onvervulde profetiese woorde oor die eindtye. Ander sien dit slegs as ’n realiteit vir die tyd waarin dit geskryf is, met geen invloed op ons lewens vandag nie. Baie leef met vrees en onsekerheid oor die toekoms. Christus het egter gesê ons gaan heers in hierdie lewe en op hierdie aarde. Hoe interpreteer mens dan die boek van Openbaring vanuit ’n ‘heerskappy’ perspektief? Die boek van Openbaring is moontlik een van die opwindendste boeke wat mens ooit sal bestudeer. Hierdie is die openbaring van Christus! Dit is soos ’n toneelstuk met verhoeë wat beweeg en elke oomblik lig werp op ’n nuwe dimensie van wie Christus is. Dit moedig ons aan in elke oomblik van ons lewensreis. Ek nooi jou uit om saam met my op reis te gaan deur hierdie meesterstuk wat Christus op verskeie maniere ten toon stel.
-
Ons lewe in ‘n tyd waarin alles iets van my en jou vra. Ons werk harder om meer geld te verdien. Ons probeer harder om ‘n beeld voor te hou wat gebou is op prestasie. En wanneer ons dit nie maak nie voel ons skuldig, alles om die lewe ‘n plek van vervulling te maak. Die uitdagings wat ons vandag beleef is soortgelyk aan dit wat die mense van Kolossense beleef het. In hierdie bekende brief van Paulus verduidelik hy aan my en jou waar is die enigste plek van vervulling. Om in Christus te wees is die begin en einde van vervulling…niks meer en niks minder. Ek nooi jou om saam met my op reis te gaan deur die boek van Kolossense en te ontdek wie jy regtig is in Christus. Hy is die middelpunt van jou lewe, dit is wie jy gemaak is om te wees. Hierdie produk sluit die sagteband boek en aflaaibaare Oudio van ons Woordskool Sessies in.