Leef in oorwinning – ‘n Reis deur Openbaring Bundel (Sagteband Boek & Oudio Opnames)

Home/Audio, Books/Leef in oorwinning – ‘n Reis deur Openbaring Bundel (Sagteband Boek & Oudio Opnames)

Leef in oorwinning – ‘n Reis deur Openbaring Bundel (Sagteband Boek & Oudio Opnames)

R300.00

Jou uitkyk op die toekoms bepaal hoe jy vandag gaan leef.

Die boek van Openbaring ontlok verskillende perspektiewe oor die toekoms. Sommige  beskou dit as ’n boek vol onvervulde profetiese woorde oor die eindtye. Ander sien dit slegs as ’n realiteit vir die tyd waarin dit geskryf is, met geen invloed op ons lewens vandag nie.

Baie leef met vrees en onsekerheid oor die toekoms. Christus het egter gesê ons gaan heers in hierdie lewe en op hierdie aarde. Hoe interpreteer mens dan die boek van Openbaring vanuit ’n ‘heerskappy’ perspektief? Die boek van Openbaring is moontlik een van die opwindendste boeke wat mens ooit sal bestudeer. Hierdie is die openbaring van Christus! Dit is soos ’n toneelstuk met
verhoeë wat beweeg en elke oomblik lig werp op ’n nuwe dimensie van wie Christus is. Dit moedig ons aan in elke oomblik van ons lewensreis. Ek nooi jou uit om saam met my op reis te gaan deur hierdie meesterstuk wat Christus op verskeie maniere ten toon stel.

Categories: ,

Description

Title

Go to Top