Efesiërs Bundel – Leef met gesag (Sagteband Boek & Oudio Opnames)

Home/Audio, Books/Efesiërs Bundel – Leef met gesag (Sagteband Boek & Oudio Opnames)

Efesiërs Bundel – Leef met gesag (Sagteband Boek & Oudio Opnames)

R180.00

Ons assosiasie met Christus is die beginpunt van lewe. Alles wat ons nodig het om hierdie lewe te leef is alreeds aan my en jou gegee.

Wanneer ek leef met ‘n verkeerde mentaliteit beroof ek myself van die gesag wat ek in Christus het en my fokus skuif na wêreldse perspektiewe. My behoefte om te leef met gesag word vervang met doellose godsdienstige aktiwiteite en prestasies, want ek verstaan nie die gesag waaroor ek alreeds beskik nie. Dis nie God se bedoeling met jou nie! Hy’t jou geskep vir oorwinning.

Hierdie waarheid het die potensiaal om elke area van jou lewe te transformeer. Gaan saam my op reis en ontdek die realiteit hiervan!

Hierdie produk sluit die sagteband boek en aflaaibaare Oudio van ons Woordskool Sessies in.

Categories: ,

Description

Title

Go to Top