Latest Blog Posts

Home/Latest Blog Posts
Latest Blog Posts2018-10-12T17:42:06+00:00
1509, 2018

Baarde of Soene

By |September 15th, 2018|Categories: Blog|

Baarde of Soene ʼn welkome breek is altyd goed vir die siel. Vir ons is die Kaap een van daardie mooi plekke wat jy moet besoek. Verkieslik daar waar niks en niemand is, sodat jy kan rus. Die eerste paar dae is altyd interessant met kuier-plekkies en mooi omgewings. Dit is opstaan wanneer jy wil en gemaklike klere wat jy somer weer en weer kan dra. Die belangrikste van [...]

1505, 2018

Date Night

By |May 15th, 2018|Categories: Blog|

Date Night Soos wat die jaar momentum kry raak ons besig. Dit is afsprake, skool, rekeninge inkopies en nog vele meer. Dit is asof ons deel mee gesleur word in die “rat race”. Ongelukkig is dit net die rotte wat wen. Vir daardie rede het ons besef dat as ons nie tyd uitkoop vir mekaar nie sal iemand anders eenvoudig daardie tyd gebruik. Dit is asof die jaar ons [...]

1602, 2018

Grumpy Old Men

By |February 16th, 2018|Categories: Blog|

Grumpy old men Die nuwe jaar is al mooi aan die gang. As gesin is ons opgewond om 2018 aan te pak met ʼn gesonde lyf en ʼn positiewe uitkyk op die lewe. Ons almal het mos hierdie Nuwejaar voornemens totdat jy ʼn oggend beleef soos vanoggend. Die wekker gaan af, ek druk die “snooze” knoppie. Ek kan nie glo dit is tyd om op te staan nie. Ons [...]

Title

Go to Top