Baarde of Soene
Marthinus Steffen2018-10-12T16:34:23+00:00Baarde of Soene ʼn welkome breek is altyd goed vir die siel. Vir ons is die Kaap een van daardie mooi plekke wat jy moet besoek. Verkieslik daar waar niks en niemand is, sodat jy kan rus. Die eerste paar dae is altyd interessant met kuier-plekkies en mooi omgewings. Dit is opstaan wanneer jy wil en gemaklike klere wat jy somer weer en weer kan dra. Die belangrikste van als, is gee skeer. Ja, presies geen skeer!!!. So gaan ons die vakansie deur en die blou baard van my groei mooi. ʼn Bokie-baard sal dit wees. Ek vra vroulief: ‘So [...]