Baarde of Soene

2018-10-12T16:34:23+00:00

Baarde of Soene ʼn welkome breek is altyd goed vir die siel. Vir ons is die Kaap een van daardie mooi plekke wat jy moet besoek. Verkieslik daar waar niks en niemand is, sodat jy kan rus. Die eerste paar dae is altyd interessant met kuier-plekkies en mooi omgewings. Dit is opstaan wanneer jy wil en gemaklike klere wat jy somer weer en weer kan dra. Die belangrikste van als, is gee skeer. Ja, presies geen skeer!!!. So gaan ons die vakansie deur en die blou baard van my groei mooi. ʼn Bokie-baard sal dit wees. Ek vra vroulief: ‘So [...]

Baarde of Soene2018-10-12T16:34:23+00:00

Date Night

2018-10-12T16:33:32+00:00

Date Night Soos wat die jaar momentum kry raak ons besig. Dit is afsprake, skool, rekeninge inkopies en nog vele meer. Dit is asof ons deel mee gesleur word in die “rat race”. Ongelukkig is dit net die rotte wat wen. Vir daardie rede het ons besef dat as ons nie tyd uitkoop vir mekaar nie sal iemand anders eenvoudig daardie tyd gebruik. Dit is asof die jaar ons oorval het en ons sukkel om op te kom vir asem. Goed gebeur net en hierdie week was geen uitsondering op die reël. Voordat ons, ons oë kon uitvee is ons [...]

Date Night2018-10-12T16:33:32+00:00

Grumpy Old Men

2018-10-12T16:21:09+00:00

Grumpy old men Die nuwe jaar is al mooi aan die gang. As gesin is ons opgewond om 2018 aan te pak met ʼn gesonde lyf en ʼn positiewe uitkyk op die lewe. Ons almal het mos hierdie Nuwejaar voornemens totdat jy ʼn oggend beleef soos vanoggend. Die wekker gaan af, ek druk die “snooze” knoppie. Ek kan nie glo dit is tyd om op te staan nie. Ons het groot planne gemaak om te hardloop vanoggend. Vroulief vra so mooi: “Liefie gaan ons opstaan?” Ek mompel: “Nog so 5min.” ʼn Rukkie later hoor ek haar weer: “Liefie gaan ons [...]

Grumpy Old Men2018-10-12T16:21:09+00:00

Title

Go to Top